Snorkel is vandag se aktiwiteit. Die roete is na La Fé en Pinzon eiland toe. Ons is reeds 8:00 op…
Author: mignon@vlooi.co.za
Las Grietas
Las Grietas is ‘n skeur in die aarde, gevul van bo met brakwater wat deursyfer en onder kom daar seewater…
El Chato- Skilpaaie en lawa tonnels
Vandag doen ons eers al die draaie na aan ons. ‘n Besoek aan die Darwin navorsings sentrum is natuurlik ‘n…
Playa Brava en Mansa
Playa Brava is nie aanbeveel vir swem nie en hier word mens gewaarsku teen gevaarlike strome. Playa Mansa is die…
Galapagos…so ver!
Galapagos is ons keuse, bo die Amazone, vir ons laaste stop. Die logistiek om beide te doen sou nie werk…
Koebaai Peru!
Is dit koebaai omdat ons oor ‘n paar uur na Equador vertrek, of is dit omdat Peru ‘n nuwe President…
Lima – Chosica
Vanoggend ry ons taxi, weer taxi, en dan weer taxi na Chosica. Ons gaan na Yinna se ouers se huis,…
Lima – Miraflores
Lima se kus is nie vir swem en sonbrand nie, wel nie die tyd van die jaar nie. Dis surf…
Lima – Historiese gebied
…en dis hoe Janko Lima sien, dof. Die lug is wit, seker maar soos die Kaap en Europa. Dis dof,…
Van Nazca na Lima
Ons stap af na die busstop, waar ons die bus enige iets van 8:00-10:00 sal kry na Lima. Toe ons…