About

Ons is ‘n familie van 4, Abre en Mignon (42) Lenka 11 en Janko 9 … toe ons die reis begin het. Ons toer 5 maande deur Suid-Amerika met rugsakke en in die blog vertel ek jou hoe dit regig was. Die vervoer, die kos, die wasgoed en geen fance bespreekte toere nie. Hier kan jy lees dat dit moontlik is om soos ander die pad te vat en die lewe te loop!

Geniet dit en stuur ‘n epos as jy wonder …

This is life, here and now, grab it, love it, live it … you are it!