Totsiens Rio…

Sonsopkoms en speel in die sand tot 10:00…

Koffie en dan pak vir die volgende 34 ure. Vanaand sal ons onsself bederf en dan blog ek eers weer in Suid-Afrika. Vir nou, ek hoop Abré se sak met al my lappe daag op. Ek hoop ek kies ‘n goeie fliek op die vliegtuig, en ek hoop Suid-Afrika is nie te koud nie! 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *