Is dit koebaai omdat ons oor ‘n paar uur na Equador vertrek, of is dit omdat Peru ‘n nuwe President…
Category: Peru
Lima – Chosica
Vanoggend ry ons taxi, weer taxi, en dan weer taxi na Chosica. Ons gaan na Yinna se ouers se huis,…
Lima – Miraflores
Lima se kus is nie vir swem en sonbrand nie, wel nie die tyd van die jaar nie. Dis surf…
Lima – Historiese gebied
…en dis hoe Janko Lima sien, dof. Die lug is wit, seker maar soos die Kaap en Europa. Dis dof,…
Van Nazca na Lima
Ons stap af na die busstop, waar ons die bus enige iets van 8:00-10:00 sal kry na Lima. Toe ons…
Nazca…lines
Nazca lines…figure, simbole, kalenders, stormwatervore, aliens, niemand weet nie en die wat weet kan nie meer sê nie… Ons is…
Ons groet Cusco
Katedrale sal nooit weer dieselfde wees nie, nie na Cusco nie. Hier is die katedraal meer as net ‘n katedraal.…
Pisac se mark en Chez Maggy se geselskap
Vandag doen ons ons eerste inkopies vir die vakansie, want ons wil darm bietjie kleur huistoe vat! Oppad na die…
La comida desde Perú – Chicha
Restaurant Chicha, die kos en drankies van Perú! Om van straatkos en markte te eet is lekker, maar as een…
Machu Picchu
Machu Picchu, die klim van Machu Picchu berg, straf maar die uitsig ongelooflik. Begin vroeg. Ons maak dit in ‘n…