Skip to content

Journey 4 four …

Abré Mignon Lenka Janko

Journey 4 four …

Abré Mignon Lenka Janko

  • About

Category: Bolivia

Bolivia

Isla del Sol in Titicaca meer

mignon@vlooi.co.zaMay 10, 2016June 17, 2019Leave a Comment on Isla del Sol in Titicaca meer

Ons stap vanoggend gou die paadjie af na die uitkyk oor Titicaca vanaf die geboorteplek van die son…volgens die Incas!…

Continue reading ➞ Isla del Sol in Titicaca meer
Bolivia

Heeldag reis na Titicaca

mignon@vlooi.co.zaMay 9, 2016June 17, 2019Leave a Comment on Heeldag reis na Titicaca

Toe die son 07:00 deur die bus se vensters oor La Paz skyn is ek verlig, doodmoeg maar bly.  La…

Continue reading ➞ Heeldag reis na Titicaca
Bolivia

Sucre se 5055 Dino voetspore

mignon@vlooi.co.zaMay 8, 2016June 17, 2019Leave a Comment on Sucre se 5055 Dino voetspore

Abré sit al vroegdag en kyk wat ons kan doen om weer in Rio te kan kom. Ons sal nie…

Continue reading ➞ Sucre se 5055 Dino voetspore
Bolivia

Sucre stad van museums en kerke

mignon@vlooi.co.zaMay 7, 2016June 17, 2019Leave a Comment on Sucre stad van museums en kerke

Lenka het vir vandag ‘n roete uitgewerk wat ons moet stap. Jy kan net in die oggend tot 12:00 en…

Continue reading ➞ Sucre stad van museums en kerke
Bolivia

Van die Silver Stad na die Wit Stad, Sucre

mignon@vlooi.co.zaMay 6, 2016June 17, 2019Leave a Comment on Van die Silver Stad na die Wit Stad, Sucre

Vandag is dit net oppak en weer die berge, passe en paaie van Bolivia aandurf na ons volgende stad, Sucre.…

Continue reading ➞ Van die Silver Stad na die Wit Stad, Sucre
Bolivia

Potosí

mignon@vlooi.co.zaMay 5, 2016June 17, 2019Leave a Comment on Potosí

Een van die hoogste stede in die wêreld is nie plat nie, dat ek jou net vertel. Dis ryk aan…

Continue reading ➞ Potosí
Bolivia

Salar Uyuni – Laaste dag!

mignon@vlooi.co.zaMay 4, 2016June 17, 2019Leave a Comment on Salar Uyuni – Laaste dag!

Ons is vroeg op en uit. Dis so 15km uit en dan is ons op die sout. Hier teken jy…

Continue reading ➞ Salar Uyuni – Laaste dag!
Bolivia

Salar Uyuni – Dag 3

mignon@vlooi.co.zaMay 3, 2016June 17, 2019Leave a Comment on Salar Uyuni – Dag 3

Vroegoggend is ontbyt reeds reg, plaatkoekies, koffie en soy appelsap. Ek was skottelgoed, en sommer alles wat Santos gebruik het…

Continue reading ➞ Salar Uyuni – Dag 3
Bolivia

Salar Uyuni – Dag 2

mignon@vlooi.co.zaMay 2, 2016June 17, 2019Leave a Comment on Salar Uyuni – Dag 2

Met die opstaan vanoggend is al die krane gevries en die waterkanne buite ook. Ons kry ontbyt, eier, brood en…

Continue reading ➞ Salar Uyuni – Dag 2
Bolivia

Salar Uyuni – Dag 1

mignon@vlooi.co.zaMay 1, 2016June 17, 2019Leave a Comment on Salar Uyuni – Dag 1

Tupiza tours het goeie review, so dalk voel ons veilig. Die toer sluit ‘n paar uitkyk punte, mere en natuurlik…

Continue reading ➞ Salar Uyuni – Dag 1

Posts navigation

1 2 Next →
Blog Design Theme

Enjoy this blog? Please spread the word :)

  • RSS
  • Follow by Email
  • Facebook
    Facebook
    fb-share-icon
  • Twitter
    Visit Us
    Follow Me
    Tweet
  • YouTube
    YouTube
RSS
Follow by Email
Facebook
Facebook
fb-share-icon
Twitter
Visit Us
Follow Me
Tweet
YouTube
YouTube