Ons is oppad busstop toe want die bus vertrek 9:00. Die strate is lekker na na ‘n bietjie reën vroeg…
Category: Chile
Vally of death – Sandboard
Sandboard! Janko en Lenka is baie opgewonde oor die aktiwiteit. Dis hulle keuse en ek stem in om saam hulle…
Janko verjaar: Ruta del Desierto – Geisers el Tatio en Machuca
Janko verjaar! Vandag is ons seuntjie 10! Dis 10 jaar van baie lag, grappe en vol vreugde. Ewig dankbaar vir…
Ruta del Desierto Atacama – Valle de la Luna
Ek en die kinders kom 8:30 in San Pedro de Atacama aan. Ek soek blyplek, koop kaarjies vir vanaand se…
Cirquita Gabriela Mistral
Wyn wêreld en Chile se Pisco wêreld. Soos jy uitry op die arouta de Las Estrellas se Cirquite de Gabriela…
Pisco Vallei
Ons pak en ry uit La Serena. Vandag wil ons gaan bespreek vir die sterrewag, maar dit lyk bewolk so…
Jorge Frey Bosque en Valle del Encanto
Ons kom 06:00 in la Serena aan. Serena beteken “evening dew”. Dis nog lekker donker, maar die bus terminaal spreek…
Pichilemu na La Serena
Die volgende 13 ure gaan lank sit wees. Wat mens frustreer is dat sommige roetes kos gee, ander snacks wat…
Pichilemu: Surfing the Pacific
In die dorp sal jy ‘n spelt hoor val buite seisoen en ek is seker in vakansie tyd sal ‘n…
Bus na Pichilemu
Die mark voor ons deur begin 04:00 stiptelik hul groente uitpak. Dis ook dan wat jy groot vragmotors sien wat…